Transvaalse Vierkleur VolksliedKliek hier vir die volkslied

BOERE SEPARATISTE

  Kliek hier vir die volkslied Volkslied Vrystaatse Vierkleur
Klik vir vergrote embleem
! Paardekraal !
12 Oktober 2002
BOERE EENDRAG
Die Transvaal en Vrystaatse Separatiste
BOERVOLK
IDENTITEIT
Klik vir vergrote embleem
NUUS ! ! ! ! ! EEN VAN DIE GROOT POLITIEKE LEUENS
Dat die BOEREVOLK nie kan saamstaan ! Bog ! Dit is BOER en Afrikaner wie nie kan
 
          TUIS ENGLISH SKENKINGS POSLYSTE KONTAK-ONS Boervolk Radio BESOEKBOEK WIE IS ONS HULP STEM HIER  
   HOOF INDEKS
  24,000 Kinder grafte
  Afrekening, Hoe ?
  ANTI - BOERVOLK !!
  Beleid / Manifes
  Bangjan
  Bedrog van die jare
  1910-1961-1994

  Boeke !
  Boer vs Afrikaner
  Boer Radio
  Boere Grond
  Boere Holocaust
  Boere Identiteit
  Boere Ideologie
  Boere Jeug
  Boere Mans
  Boere Vrouens
  Doel
  Skenkings
  ERFPORSIE !
  Eendrag
  Eenheid vs Eendrag
  Ekonomie ?
  Fotos
  Gebeure
  Gelofte-Bloedrivier
  Gelofte-Paardekraal
  Geloof
  Geskiedenis
  Grondwet ?
  Grond gebied !
  Hans Kakies - Joiners !
  Help Boere
  Holocaust
  Identiteit
  Ideologie
  Koerant
  Koloniealers
  Konsentrasiekampe
  Leuens
  Monumente
  Nadenke
  Neem deel
  Oorloë
  Oplossing
  Party-Politiek
  Politiek !
  Politieke Gedrogte
  Poslyste
  1914 Rebellie of ?
  Republiek ?
  Saam of Teen
  Separatiste
  Simboliek
  Skakels www
  Traktate
  Transvaal
  Valse Rep. 1961
  Vroue Blad
  Vergeet ?
  Valshede
  Vlae
  Boere-Volksliedjies
  VERRAAD !
  Volkslied Transvaal
  Volkslied Vrytstaat
  Vryheidstryd
  Volkstaat ?
  Vrystaat
  Vereeniging 1902
  Vryheid
  Volksraad
  Wie is ons ?
  www Skakels
  Ander !! ??
Versprei hierdie boodskap, e-pos dit aan 'n vriend ! >> en vyand !

 
Die Boere Republieke se soewereiniteit is in 1910, weens bedrog, deur Brit en Kapenaar( Afrikaner ), asook 'n klein groepie Boere verraaiers op sy geskuif. Die Boerevolk het nie deelgeneem en nog nooit ingestem dat artikel.7. van die 1902 Vredesverdrag herroep word nie. Dus is die Boere Republieke geensins gebind aan enige kontrak aangegaan na 31 Mei 1902, nog minder deur die 1961 of 1994 Republiek gedrogte, mog wie ookal hulle dan aangegaan het.


Die VROUE monument is VALS !, dit moet die BOERE KINDER monument genoem word

Lilly van Zyl - Kort voor haar 
dood Daar is 24,000 BOEREKINDERS en 3,000 vroue dood vir BOEREVRYHEID

NOOIT is daar 27,000 Vroue en kinders dood nie !

Maar wel 27,000 BOEREKINDERS en vroue.

50%   van die Boervolk se kinder bevolking is gedood

in Britse HELKAMPE

Daar is agt (8x) Kinders dood vir elke vrou !!

500,000 Britse troepe kon net 3,000 Boere Krygers dood - toe vermoor hul 8 Boere-Kinders per kryger


Welkom by die webtuiste van die Boere Separatiste. Sou u deel van die Boerevolk wees, of net belangstel in die Boere geskiedenis en/of valshede, hoop ons u sal al die ander blaaie ook interresant vind.

Hier sal u te doen kry met nuwe insigte aangaande die geskiedenis, politiek, vryheidstryd en ander aspekte, (soos bv. hierbo aangedui met die sublieme valshede van die konsentrasie kampe) wat van die Boerevolk 'n onding, minderwaardige en Identiteitslose volks-groep probeer maak het oor die afgelope 100jaar, alles net om die Afrikaner die reg en toegang tot die Boerevolk se erfporsie te gun, asook om die Boervolk te elimineer.

Dit wat u op hierdie webblaaie sal raakloop, sal seer sekerlik bots met dit wat u tot dusver van die Boerevolk geleer, gelees, gehoor, geweet of gedink het.

Daar word altyd afbrekend na die Boere verwys as iets sogenaamds onplesierig gebeur, maar die Afrikaner word alewig opgehef met die geringste positiewe gebeurtenis.

Dat hierdie webblaaie u dalk sal skok, of tot ander insigte bring, is die doel van hierdie blad. U is dalk reeds bewus dat u van die Boerevolk is, of dink steeds dat u 'n Afrikaner is, dalk ontwaak u Boerskap, of u bly maar net 'n Afrikaner, u alleen sal weet en besluit, hoe ookal, bestudeer gerus hierdie webblaaie, want daar word baie meer valshede en politieke leuens aangaande die verlede oopgekrap en oor gepraat.

Die doel is om die verstrengelde on-waarhede aangaande die Boerevolk, aan die leser te openbaar. Let op dat dit die Afrikaner, politici, politieke-partye, kerke, akademici, skole, instellings en ander instansies is, van die verlede en die hede, wie, mog hulle "liberaal" of "konserwatief" wees, gehelp het, en steeds help, om die Boerevolk van sy eie Identiteit, en dus sy vryheid te weerhou.
Dit gaan vandag, 100 jaar later, steeds aan, en hoe kry hulle dit reg, deur van u onkunde en die valse persepsies wat hulle self vir u in skool, kerk en van ander verhoë gegee het, te gebruik, dan met laakbare vernuf, speel hulle met hierdie valse sentimente van u, om u tog maar van die Boerevolk weg te hou, als vir hul eie ego en gatsak.
Dit alles vir 'n AfrikanerDOM identiteitslose groep wie oor niks kan saamstaan, en waarvan die meeste selfs die Boerevolk se noemnaam verag, maar, waar dit hulle pas, teer hulle op Boere roem en sentiment.

Hierdie webblaaie is geskep deur lede van die Boerevolk, wie se doel dit is, om die Boerevolk weereens van sy "eie" unieke Boere identiteit bewus te maak, op die pad na Boere onafhanklikheid.

Hoekom dan nie eerder weer 'n trotse Boer wees nie.

   
Spasie vir
ADVERTENSIES
 
 
         
Kontak: E-pos die Boere Separatiste.
 
Sluit aan by een van die poslyste, en neem deel aan die gespreke en Boere volksbou.

© Boere Separatiste 1994 - 2002      Laaste datum van hersiening; 21 Oktober 2006.


This page hosted by Get your free home page here.